Assam | |
---|---|
Besienswaardighede in Assam | |
Leuse(s): Volkslied: O Mur Apunar Desh (Assamees vir: "O my geliefde land") | |
Ligging van Assam in Indië | |
Koördinate: 26°8′24″N 91°46′12″O / 26.14000°N 91.77000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Dispur |
Grootste stad | Guwahati |
Gestig op | 26 Januarie 1950[1] |
Regering | |
• Tipe | Regering van Assam |
• Goewerneur | Jagdish Mukhi |
• Hoofminister | Sarbananda Sonowal (BJP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78 438 km2 (30 285 vk. myl) |
Hoogte | 45−1 960 m (148−6 430 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 169 272 |
• Digtheid | 397/km2 (1 030/vk. myl) |
• Rang | 15de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Assamees (hele deelstaat)[2] Bengaals in Barak-vallei[3] Bodo in Bodoland[4] |
Webwerf | www.assam.gov.in |
Assam (Assamees: অসম, Ôxôm, [ɔˈxɔm], ; Bodo: आसाम, Asam; Bengaals: আসাম, Âshám, [ɑːˈʃɑːm]) is 'n deelstaat in die noordooste van Indië met 'n oppervlakte van 78 438 km² en 'n bevolking van sowat 31,2 miljoen.[5] Dit is op 26 Januarie 1960 gestig. Die amptelike taal is Assamees. Die hoofstad is Dispur met 'n bevolking van sowat 10 812 (2012)[6] en die grootste stad is Guwahati. Assam se geografie word veral deur die groot Brahmaputrarivier gekenmerk. Assam se bevolking is baie divers, naas die ampstale word Garo, Ho, Jingpho, Khasi, Kokborok, Meitei, Mizo en Tai Yai in dié deelstaat gepraat. Die Sjerpa is een van die etniese groepe in Assam.